FAQ

FAQ (Sien Afrikaans onder)

1. How do I get the most from the website?
• The products listed come from a number of different suppliers, some local, most imported.
• Lets say you want a pH meter.
• Click on the relevant product category in the toolbar near the top of the screen.
• In this case, “Water management”. The pulldown menu with subcategories will appear, select “pH” and then “pH meters”.
• A page will open with a discussion of the value of pH measurement and show pictures of a number of alternative meters with prices.
• Click on the product name of an item of interest.
• A more detailed screen will open showing the features of the unit and specifications.
• In some cases, there is a Video which will show the unit in use.
• When you find a suitable unit, return to the top of screen, and click on “Add to cart”.
• That will take you to the screen for making payment.

2. Is my payment safe?
• The first time you use the site and make payment, the system will open an account for you.
• We have been in business since 2004 and have gained and maintained an excellent reputation.
• You can contact Ute Jacobs by phone on 082 924 8567 .

3. What if the product ordered doesn’t work?
• Apart from your protection under the Consumer Protection Act, we offer a 30 day guarantee.
• Simply return the item/s you ordered in their original packaging within 30 days for a prompt and courteous replacement or refund, excluding shipping and handling.

4. What about repairs?
• We cannot do repairs.
• Note that often items (like some pH meters) have replacement parts which we can supply.
• Similarly, the soil compaction meters have replacement tips.

FAQ AFRIKAAANS
1. HOE OM DIE WEBWERF TOT SY BESTE TE GEBRUIK
Voor ons begin, net ‘n woord van verskoning en verduideliking. Dit is baie ongemaklik om in twee of meer tale te werk. Ons het ook uitvoer bestellings. Die web platform wat ons gebruik is uit VSA en is alleen in Engels. Die produkte wat ons verkoop is meestal ingevoer uit VSA en die spesifikasies is alles in Engels. Dus het ons Engels gebruik. Nietemin, in enige kommunikasie met ons, hetsy per epos of per telefoon is u welkom om Afrikaans te gebruik en ons sal u so antwoord.

2. Hoe gebruik ek die webwerf?
Gestel u is op soek na n pH meter. Kliek op die gepaste kategorie. In hierdie geval “Water Management”. Kliek op die “dropdown menu” en selekteer “pH meters”. ‘n Bladsy met inligting oor die effek van pH op groei sal open en sal prentjies wys van verskeie modelle met pryse. Gestel U stel belang in die “Field Scout SoilStik”. Kliek op die produk naam om meer inligting (Features/Specifications) oor die produk te lees. As u op die foto kliek sal ‘n groter foto van die meter oopmaak. Sommige produkte het gepaste videos wat die gebruik van die produk in die praktyk wys. Kliek op “Videos”.

Wanneer U die regte model gevind het, kliek op “Add to cart”. Dit sal U ‘n bestelnommer gee en U na ‘n skerm neem om u bestelling te voltooi. Sien verder onder.

2. Hoe maak ek ‘n betaling?
Die eerste keer dat U die webwerf gebruik, moet U eers ‘n rekening oopmaak. Die stelsel sal vra vir u naam en adres. Indien die adres wat u invul NIE die aflewerings adres is nie, is dit nodig om besonderhede van die aflewerings adres ook in te vul. Die inligting word gestoor op u rekening en sal u aankope in die toekoms vergemaklik!

‘n ePos met die bestellings besonderhede sowel as ons plaaslike bank besonderhede sal binne sekondes aan u gestuur word en u kan dan betaal deur gewone elektroniese fonds oorplasing via u internet bankdiens.

3. Is my persoonlike inligting en betaling veilig?
Ons maatskappy is vanaf 2004 aan die gang en die maatskappy en die direksie het ‘n goeie naam gebou en gehou. U kan ook met Jack Ingle op Facebook en op Skype by jingle43 kontak maak.

U sal periodiek epos van ons ontvang. U is welkom om enige tyd te “unsubscribe”.

4. Waarvandaan kom die produkte?
Die produkte kom van verskeie bronne. Die groter meerderheid kom van Spectrum Technologies van Plainfield, Illinois, USA. U is welkom om hulle webwerf by www.specmeters.com te besoek en U kan opteken vir hulle nuusbrief. Sodoende kan U ook meer besonderhede kry van verskeie moontlikhede van weerstasies, byvoorbeeld.

Om pryse te sien en om ‘n bestelling by ons te plaas, moet u nog steeds www.harvestagri.com toe gaan.

5. Gestel die produk werk nie?
Behalwe u beskerming onder die “Consumer Protection Act”, bied ons ‘n 30 dae waarborg. Stuur die item aan ons terug in die oorspronklike verpakking vir ‘n vervanging of ten volle terugbetaling, uitsluitende pos en hantering kostes.

6. Wat van herstel werk?
Ons kan nie items herstel nie. Let op dat sommige items soos pH meters dikwels vervangings onderdele het wat ons kan verskaf. Ons kan ook bv. nuwe punte vir die “soil compaction meters” voorsien.